Monday, August 17, 2009

Questions during session/Vrae tydens sessie

Hoop ek het als getik

  1. neem juk op
    1. wat is die juk
    2. juk hoekom sag & lig
    3. Juk wat Jesus gedrae het
    4. Juk wat ons drae (my eie)
    5. Juk wat ek kry
  2. waar kry ons die rus
  3. slegs vir bemoeides & oorlaaide mense (van watter mense praat Jesus)
    1. whom was part of Jesus crowd
  4. wat is koppeling met Joodse kultuur & tradiesies
  5. wat het die mense in Jesus se tyd moeg en oorlaai laat voel
    1. kan dit met vandag in kontekts gebring word
    2. wat veroorsaak dat jy moeg & oorlaai is
    3. dinge voor teks, wat het aanleiding gegee tot die teks
  6. moet ek eers vir myself of sorg vir ander mense ook
    1. moet ek sorg dat ekself in die hemel kom
    2. moet ek opofferings maak en so ‘n bydrae maak om ander ook van Jesus te vertel
  7. burned out on religion?
    1. Nie in die afr weergawe
    2. Daar is ‘n veskill tussen geloof (religion) & godsdiens (faith)
    3. skrywer het ook storie/ervaring van ‘burned out on religion’
  8. keep company with me – wie is die ‘me’
    1. met Jesus OF sy mense (ander Christene/ongelowiges)
  9. wont lay anything heavy or ill-fitting
    1. wat is die ill-fitting
  10. rus vir gemoed (in OAV) kan dit gekoppel word met unforced rhythms of grace (in Msg)
  11. unforced rhythms of grace
    1. wat beteken genade
    2. wat omvat die genade

No comments:

Post a Comment