Het eenmaal iemand hoor sê:
3 paddas sit op 'n klip en 2 besluit om te gaan swem.
Hoeveel paddas bly oor op die klip?
Steeds 3!
Hulle nog net besluit om te gaan swem, hulle het dit nog nie gedoen nie!
Hoop ons is almal swemmers wie se besluite in dade oorgaan.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment